ek is 19 ampe 20, ek het lang bruin hare, bruin groen oe, 1.63. Ek hou van swem pool en rugby speel saam vriende en nie duik rugby nie want dit baie seer. Ek hou van skateboards, hou van pienk en groen, ek liefdevol vriendlik en hou van aandag. wil graag n fotografiese model wees. sover doen ek maar net photoshoots om my profile nuut te hou.
Ideal match description:
liefdevol,vriendlik. moet in middelburg bly, saam my goed wil doen nie ouer as 25 wees nie. onhafhanklik wees. n vaste lang verhouding wil he saam my en moet eerlik wees, asseblief nie rook of oorbelly nie.
WARNING!!!
Some of the women profiles you see here might be scams to collect money.
REMEMBER, women who is really interested in you will never ask for money.
Be careful, don`t send the money to anybody!